360°-video: Van Breda loop na die hof

Henri van Breda, kom by die hooggeregshof in Kaapstad. Die saak teen Henri van Breda, wat daarvan aangekla word dat hy sy ouers en broer met ’n byl doodgekap het, hervat vandag in die hooggeregshof in Kaapstad. Video: Adrian de Kock
33 views
over 1 year ago